'Tuisverpleging' op sy beste!

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Ek rol haar om op haar sy, my onderlyf steeds tussen haar bene. Ek steek weer my piel teen die G-string vas. Ek druk harder, maar dit wil steeds nie verby nie.

Haar hand glip tussen ons in. Sy hou my piel vas en trek my draad terwyl ek haar liggies teen die G-string naai.

Dan kry ek 'n plan! Ek sit my hand op haar kruis en maak of ek met die G-string se bandjie speel. My hand volg die toutjie wat tussen haar boude verdwyn. Ek soen haar weer passievol en sy los my piel. Haar arms vou om my nek. Ek naai steeds liggies teen die G-string.

Ek trek my piel effens weg en lig geleidelik die toutjie uit haar boude se gleuf. Ek trek dit oor haar boud. Sy kom dit nie agter nie, want my hand is tussen die toutjie en haar boud. Ek masseer haar boud.

Ek naai weer liggies. So ja! Die onderpunt van die G-string is nou effens weg van haar opening. Ek rol haar weer op haar rug terwyl ek my hand steeds tussen die bandjie en haar boud hou. My piel beweeg weg van haar opening. Ek hou my dom en naai so 'n paar slae in die wind. Haar hand beweeg tussen ons in en sy hou weer my piel teen haar opening. Sy besef nie die G-string het nou effens geskuif nie! Ek stoot so 'n paar keer liggies teen haar poes. Sy los my piel en haar arms vou weer om my lyf.

Ek lê met my volle gewig op haar. Ek soen haar weer diep. Sy vermoed niks. Ek naai haar weer liggies. Dan, sonder waarskuwing, stoot ek stadig en diep vorentoe! Haar poes is heeltemal weerloos teen hierdie aanslag! Ek voel hoe haar dooslippe oopmaak en om my pielkop vou. My stywe piel word verswelg deur die warm, fluweelsagte voue van haar sopnat poes. Ons bekkenbene ontmoet. Ek is heeltemal in haar!

Sy verstar vir 'n oomblik. Dan dring dit tot haar deur.

'Nee!' skree sy en probeer my van haar afgooi. Ek druk haar vas en naai haar hard en diep. Haar vuiste dreun op my rug. 'Josh! Josh, jy't belowe..' verwyt sy my.

Ek hou op naai. Ek lê met my piel heeltemal weggebêre in haar poes. Ek neem haar kop tussen my hande en lê roerloos op haar. Sy hou op spartel.

'Luister. Dit was 'n ongeluk! Ek weet nie hoe ek verby die G-string gekom het nie. Jy moet my glo.' verduidelik ek.

'Haal hom net uit my uit, asseblief! Ek kan dit nie aan Jason doen nie!' Sy is na aan histeries.

'Mari, bedaar. Kalmeer nou. Luister na my!' Ek skree bykans op haar.

Sy kyk my met groot, bang oë aan.

'Luister. Dis reeds te laat. Of ons dit wil weet of nie, ons het klaar seks gehad. Dit gaan nooit verander nie. Ons het dit klaar aan Jason gedoen. En ons doen dit nog steeds.' verduidelik ek. 'Dit was wel 'n ongeluk, maar wie sal ons glo? Niemand het per ongeluk seks nie.'

'Wat op aarde het my besiel? Hoekom het ek hierheen gekom?' vra sy die retoriese vrae. Haar oë is vol trane.

'Ons het albei skuld daaraan. Ons het albei dinge tot hier laat gaan. Die feit dat ek jou gepenetreer het, verander nie juis iets nie. Kom ons wees eerlik met mekaar - ons het hier beland omdat ons albei wou.' spoeg ek dit uit.

Sy dink 'n oomblik na.

'Jy is reg. Ek kon dit gekeer het, maar diep binne-in my wou ek nie. Ek moet bieg ek was nog van dag een af aangetrokke tot jou. Dit het nou tot uitbarsting gekom.' erken sy.

'En ek het nog altyd presies dieselfde oor jou gevoel. En ek voel nog steeds so. Dis net nie in my aard om aan te lê by getroude vrouens nie. Maar toe kom jy vanmore hier aan met die beste bedoelinge in die wêreld. Omstandighede kon nie meer perfek gewees het nie.' verduidelik ek.

'Dit is beslis nie waarom ek hierheen gekom het nie.' skerm sy.

'Shhh...' Ek sit my vinger op haar lippe. 'Ek weet dit maar alte goed.' Ek vleg my vingers deur haar hare.

Ek leun vooroor en gee haar 'n piksoentjie op die mond. Sy soen my terug.

'Is jy kwaad vir my?' vra ek.

'Nee, glad nie. Ek is eerder kwaad vir myself. Ek moes my gevoelens beter beheer het.' antwoord sy.

'Kom nou. Selfverwyt gaan ons nêrens bring nie.' sê ek en gee haar 'n drukkie.

'Jy is seker reg.' sê sy en sit haar arm om my.

Ek soen haar weer. Sy soen my terug. Ek lig my gewig effens van haar af. In die proses gly my piel halfpad uit haar uit. Ek stoot dit vinning weer terug. Sy kla nie. Ek laat sak my kop oor haar linkertiet en suig liggies aan haar tepel. Sy sit haar hand op my kop en speel met my hare. Sy is OK.

'Hoe gaan ek vir Jason weer in die oë kyk...?' vra sy sag.

'Shhh...' sus ek haar en sit my vinger op haar lipppe.

Ek begin haar liggies naai om haar reaksie te toets. Sy trek haar bene langsaam op en vou dit om my lyf. Haar arms gly om my lyf.

Ek naai haar diep en stadig. Haar heupe begin wieg op die maat van myne. Ons praat nie - geniet net mekaar se liggame ten volle.

Dan rol ek van haar af en lê op my rug langs haar.

'En nou?' vra sy. Daar is 'n tikkie teleurstelling in haar stem.

'Daar is mos nou geen meer nut hiervoor nie.' sê ek en trek aan haar G-string. Sy glimlag en lig haar boude sodat ek dit kan uittrek. Ek laat val dit langs die bed.

Sy sit skielik regop en leun oor my onderlyf. Ek voel haar hand op my piel, onmiddelik gevolg deur die sagte, nat warmte van haar mond as sy my pielkop verswelg.

Ek trek haar onderlyf na my gesig toe. Sy kry die boodskap en sit haar been oor my kop. Ons is nou in die 69 posisie. Haar sappige poes hang sentimeters van my gesig af. Ek trek haar onderlyf nader en plant my tong so diep as wat ek kan in haar poes. Sy kreun hard. Ek kielie haar klit liggies met die punt van my tong. Sy kan nie haar heupe stilhou nie. Sy suig verwoed aan my piel! Ek weet ek gaan enige oomblik kom. En dit wil ek beslis nie nou al nie.

Ek stoot haar van my af. Sy sit langs my terwyl ek my asem terugkry. Sy leun vooroor en soen my op my mond. Ek soen haar terug. Sy lig haar kop en glimlag stout vir my. Dan gooi sy haar been oor my en sit wydsbeen oor my, haar hande op my bors. My piel lê weer in die sopnat, seepgladde gleuf van haar poes. Sy gly vorentoe en agtertoe oor die hele lengte van my piel. Haar klit bly in kontak met my piel. Haar hortende asemhaling en kreungeluide sê vir my sy is in ekstase.

Dan is ek weer reg vir aksie. Ek glip my hand tussen ons in om my piel weer in te sit. Sy keer my. 'Nee!' sê sy ferm. 'Moenie...'

Wat de hel..? Is ons dan weer terug waar ons 'n paar minute gelede was? Wat is dit met die vrou?

Sy kyk na my en glimlag. 'Ek sal.' sê sy. Sy lig haar boude en lyn my piel op met haar poes. Sy gaan sit vinnig en kreun hard as my piel tot teen teen my eiers in haar poes in verdwyn. Sy leun vooroor en soen my terwyl sy roerloos op my lê.

Haar heupe begin ritmies wieg. Sy naai my met lang, diep hale terwyl haar tong in my mond ronddartel. Haar ferm tiete voel sag teen my bors. Bliksem! Hierdie vrou weet wat sy doen!

Ek lê roerloos en geniet elke oomblik van wat sy aan my doen. Dan vang my oog die spieëlkas agter haar. Wow! Wat 'n ongelooflike prentjie in daardie spieël! Haar ferm, sonbruin boude dein ritmies op en af. My piel verdwyn elke slag tot teen my eiers in haar honger poes in. Dan kom dit vir 'n oomblik bleek en blinknat te voorskyn, net om van voor af verswelg te word.

Ek sit my hande op haar boude en naai haar hard en diep terug terwyl ek alles steeds in die spieël dophou. Dit is ongelooflik eroties! Ek besef ek gaan enige oomblik kom. Dit word alles net te veel vir my!

Ek stoot haar weer van my af. Ek lê uitasem langs haar. Ek sit my hand om haar en speel met haar tiet. Sy streel my bors. Ek soen haar weer. My hand gly oor haar plat magie tot my die sagte bult van haar doos. Sy maak haar bene effens oop om my beter toegang te gee. My middelvinger beland is haar glibberige gleuf. Ek streel liggies oor die pienk knoppie van haar klitoris. Sy kreun van lekkerkry.

Dan is ek weer gereed vir aksie! Ek maak haar op haar hande en knieë staan dwarsoor die bed. Sodoende kan ek weer die aksie maklik in die spieël volg. Ek kniel agter haar en sit my pielkop in haar sopnat gleuf. Ek sit my hande op haar heupe en stoot stadig vorentoe. My piel verdwyn moeiteloos sentimeter vir sentimeter in haar honger poes in totdat my eiers teen haar klit vasdruk. Ek is weer heeltemal binne-in haar. Ek trek stadig terug en verwonder my aan hoe my piel bleek en sopnat van haar souse tevoorskyn kom. Dit maak my ongelooflik jags!

Ek naai haar stadig en diep terwyl ek haar in die spieël dophou. Haar groot, ferm tiete lyk ongelooflik mooi as hulle so afhang. Hulle swaai saam met die ritme van my heupe. Ek naai harder en vinniger. Haar tiete wip elke slag as my onderlyf teen haar boude vasslaan.

Ek leun vooroor en neem haar swaaiende tiete in my hande. Ek naai haar nou vinniger en dieper. Haar hande raak onrustig. Sy klou my krampagtig aan die duvet vas. Ek voel die ligte trillings in haar onderlyf. Sy gaan enige oomblik kom!

Ek besef ek is ook naby. Ek trek my piel uit haar uit en draai haar op haar rug. Ek beweeg vinnig tussen haar bene in. Ek stoot vorentoe. My piel vind sonder enige hulp die ingang van haar nat poes. Ek begin dadelik hard en vinnig naai. Binne sekondes is die trillings in haar onderlyf terug! Haar hande vroetel op my rug. Haar naels vreet al dieper in my vel in. My balle voe of hulle gaan bars!

Met 'n kreet ontplof sy in 'n intense orgasme. Haar onderlyf begin bokspring en ritmiese saamtrek. Ek sukkel om my piel in haar te hou. Ek gaan ook nou kom!

'Moenie... in... my...' Dis asof my balle ontplof! Ek sien sterre as ek die eerste straal pêrelwit kom in haar poes inspuit! '...kom nie!' skree sy amper.

O kak! Te laat! Ek pluk my piel vinnig uit haar uit en maak my balsak straal vir straal oor haar maag en tiete leeg. Sy smeer dit oor haar vel.

Ek val uitgeput en vergenoegd vooroor op haar. Ons sê niks. Al wat hoorbaar is is twee moeë asems wat jaag. Haar arms vou om my.

'Jy't nie in my gekom nie, het jy?' vra sy sag.

'Natuurlik nie.' lieg ek.

Sy glimlag verlig en gee my 'n drukkie. Ek is te bang om te vra wat die probleem sou wees as ek wel in haar gekom het. As 'n getroude vrou is sy tog seer sekerlik op die pil?

Ons lê nog 'n rukkie in mekaar se arms. Dan stoot sy my liggies weg. 'Jis, kyk hoe laat is dit al! Ek moet gaan. Sal jy omgee as ek jou badkamer gebruik om gou op te ruim?' vra sy.

'Ek het 'n BAIE beter idee. Wat van ons spring sommer gou altwee in die stort?' stel ek voor.

''n Ongelooflike goeie roep. Maar daar is nie tyd daarvoor nie. Ek is reeds laat.' sê sy.

'Dis darem nou baie aaklig van jou!' Ek sit weer die patetiese gesig op. Hierdie keer werk dit nie.

'Wie weet, miskien eendag...' troos sy my en reik na haar klere.

Ek stop haar hand. 'Nee. Los dit hier.' sê ek.

Sy glimlag en staan op op. Die kom loop in vaalwit strepe oor haar maag. Sy trippel in die badkamer in en maak die deur toe. Ek laat haar gaan.

'n Paar minute later gaan die deur weer oop. Sy stap trots uit in haar volle naakte glorie! Sy lyk so vars en fris, ek kry onmiddelik weer 'n pielstyf! Haar vol, ferm tiete wip met elke tree wat sy gee. Ek neem haar hand en trek haar langs my neer. Sy sit haar teë. "Daar is regtig nie tyd nie.' sê sy.

'Ek sal gou wees...?' vra ek mooi.

'Nie nou nie. Ek kan regtig nie. Maar wie weet - ek kom kuier dalk gou weer.' troos sy weer.

'Belowe?' vra ek.

'Belowe...' fluister sy en glimlag.

Sy sit lang my op die bed en trek haar bra aan. Dit is so 'n ongelooflike ritueel dat dit selfbeheersing kos om haar nie weer te gryp nie.

Dan volg die G-string. Sy lyk skielik ernstig en nadenkend.

'Wat is fout?' vra ek.

'Jy is DOODseker jy het nie in my gekom nie..?' vra sy en kyk my in die oê.

'Natuurlik nie! sê ek met 'n laggie. 'Hoekom vra jy?'

'Ek wonder maar net...' sê sy geheimsinnig en trek die rok oor haar kop.

Ek is skielik baie nuuskierig, maar te bang om uit te vra. Netnou hoor ek iets wat ek nie wil hoor nie...

'Nou ja, tot later.' Sy geen my 'n drukkie en 'n soentjie en trippel die kamer uit.

'Tot later...' fluister ek agterna.

Ek hoor hoe die deur oopsluit en weer agter haar toeklik. My gedagtes is 'n warboel! Waarheen gaan dit lei? Hoe gaan ons mekaar Maandag by die werk in die oê kyk? Net tyd sal leer...

12
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
9 Comments
Ram707Ram7072 months ago

Hierdie een kort ‘n op opvolg!

AnonymousAnonymousalmost 3 years ago

awesome

AnonymousAnonymousalmost 5 years ago
Lieflik

Man sit was lekker, en lekker stout

AnonymousAnonymousabout 9 years ago
flip-pin uitstekend!

Dit was skryfwerk uit die BOONSTE rakke!

Great Stuff :)

AnonymousAnonymousalmost 10 years ago
the dolphin mag maar skryf

dolfyn ek lees jou stories oor en oor en elke keer raak ek net natter! jy het n talent hoor! Wanneer skryf jy weer?

Show More
Share this Story

Similar Stories

Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Ek wil kyk gebasseer op ware verhaal.in Interracial Love
Warm! 'n Los gelukkie op 'n snikhete dag.in Erotic Couplings
Seks met Amelia 'n Jagse ou man naai 'n jong meisie.in Erotic Couplings
Marli Se Flirtasie Ruk Handuit Maar haar man is daar om 'n ogie te hou.in Loving Wives
More Stories