Die Gloryhole

Story Info
Suig deur 'n gat! (Afrikaans)
990 words
3.71
31.5k
4
Story does not have any tags
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here
Mamba
Mamba
18 Followers

Die sms-boodskap op my selfoon laat die bloed vinnig deur my are pomp: "Gaan na die openbare toilette in Schoemanstraat om 21:00. Stap by die middelste hokkie in. Draai na jou regterkant. Daar is 'n gat in die muur van die toilet. Laat sak jou broek, druk jou voël daardeur. Ek wil jou suig. Moenie probeer uitvind wie ek is nie. Sal dan onmiddelik loop!"

Nog 5 ure om te wag! Maar wie de duiwel kan dit wees? Die persoon het nie haar naam gestuur nie en my foon sê net "Private number". Ek gaan die moontlike kandidate een vir een in my kop deur. Al die meisies wat saam met my werk. My sekretaresse? Sy lyk juis so mooi vandag! So sexy in haar stywe broek wat duidelik wys sy het 'n G-string aan. Het sy per ongeluk so mooi voor my gebuk om die papiere uit die kabinet te haal, of wil sy my solank lus maak? Maar ons het nog nooit iets aan gehad nie. Inteendeel – ons het nog nooit eers aan mekaar geraak nie. Nee, dis nie sy nie. Maar wie dan?

En hoekom by die toilette? Goed, hulle is fantasties skoon vandat dit onderhou word deur 'n private firma. En hulle is net 3 blokke van my werk. En om 21:00 is daar nie 'n siel nie. So 'n vrou kan maklik daar by die mans inglip. Dalk is dit omdat sy om een of ander rede anoniem wil bly. Ek bel my vrou en sê ek sal laat wees vannaand. Werk om af te handel. Ek kan hoor sy is ongelukkig. Maar wat kan 'n arme man dan doen?

Om 20:40 sluit ek my kantoordeur en begin stadig aanstap na die toilette. Ek wil nie te vroeg daar wees nie. Netnou dink sy ek wil haar uitvang en dan vat sy haar goed en loop. Dink net hoe kwaad gaan klein-Leon dan vir my wees! So 'n blok verby die toilette sien ek 'n karretjie staan wat darem baie bekend lyk. Ek kan sweer dis Hanna s'n! Sy en haar man is 'n vriende van my en Susan, maar ek het nog nooit gedink sy voel iets seksueel vir my nie! Ons het al baie keer met mekaar gespot en geflirt, maar dit was altyd in 'n goeie gees. Wel, dalk is ek verkeerd en dis nie haar kar nie.

Presies om 21:00 stoot ek die deur oop, sluit die deur agter my, draai na regs, laat sak my broek en druk my semi-stywe voël deur die gat in die houtafskorting. "Oh yes," hoor ek 'n vrouestem aan die anderkant fluister. En dan kry ek 'n stewige soen op die bokant van klein Leon. Ek wip soos ek skrik en spring terug. Daar sit pragtige bloedrooi lipstiffie in die vorm van 2 lippe op my voël. "Bring daai piel hier!" Ek staan weer nader. Stadig stoot ek hom deur die gat. Ek voel hoe 'n heerlike warm mond om die kop sluit. Haar tong gly reg rondom die kop. Boeta, lekker!!!

Dan trek sy hom uit en lek my voël aan die onderkant. Van die balle tot by die punt. Keer op keer. Teen hierdie tyd is hy natuurlik stokstyf! Sy stoot my voël terug deur die gat. "Ruik hier!" Daar verskyn 2 vingers deur die gat. Ek buk af en begin ruik. Poesie! Die onmiskenbare lekker geur van 'n jagse poesie! Haar vingers is bedek met poesie-heuning. Ek druk hulle in my mond en lek hulle skoon. Sy kreun aan die ander kant. Ek loer of ek nie kan sien wie is dit nie, maar sy kruip weg agter die muur. Sy trek haar hand terug en ek staan weer nader. Teen hierdie tyd het ek nie meer bevele nodig nie – ek ken nou my plek. Ek druk my piel deur en met een slag druk sy hom diep in haar keel af!

Ek staan net stil. Sy doen al die werk. Tussen alles deur hoor ek 'n woeste gevryf aan die ander kant soos sy met haar klit speel. Ek druk my heeltemal teen die muur dat my ballas aan die ander kant hang. Sy druk my piel net al dieper in haar keel. Ek hoor hoe sy al vinniger asem haal. En eensklaps byt sy my piel vas en kreun sy soos sy kom. Alhoewel ek wil bars van jagsheid, staan ek stil en respekteer haar orgasme. Die liewe vrou – sy het dalk al lankal uitgesien na die gloryhole. Sy het dalk baie aande gedroom hoe sy in afwagting op die toilet sit en wag, hoe haar vriend sy mooi piel deur die gloryhole druk, hoe sy huiwerig hom in haar mond neem. Sy het haar dalk al so opgewerk dat sy in haar panty gekom het. En hier word haar droom waar – die een op wie sy in die geheim verlief is, se stywe piel in haar mond!

Sy begin weer suig en lek. Haal haar mond af en speel met haar hande, terwyl sy my skoongeskeerde ballas een vir een in haar mond suig. Ek voel hoe ek nader kom. Die skoot stoot op. "Ek gaan kom!" waarsku ek. Vinnig druk sy hom weer heeltemal in haar keel af. Ek kan nie meer hou nie. Ek skiet!!! Sy hou haar mond stil. Ek voel hoe haar keelspiere styf om my piel vasklem. En ek skiet straal vir straal witwarm skoot diep in haar keelgat af! Dan trek sy hom uit, lek eenmal om die kop, gee hom 'n soentjie op die punt en maak die deur oop en stap vinnig weg. Bliksim! Ek wil sien wie is dit! Sy het alles so fyn beplan. Hier staan ek met 'n moerse horing, met my broek wat op die grond lê en sy verdwyn! Ek trek vinnig my broek aan, sluit die deur oop en storm na buite. En daar ry die wit Golfie weg. Hanna!

Mamba
Mamba
18 Followers
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
3 Comments
AnonymousAnonymousalmost 10 years ago
Hei pielsuier, my voël is reg vir jou keel

Jy's 'n tert na my hart. Meisies wat van pielsuig hou maak my vreeslik jags want my droë-poes vrou het in dertig jaar nog nooit my piel naby haar mond toegelaat nie. As dit nie vir die gewillige swart hoere langs die strate was nie sou ek tot vandag nog nooit gevoel het hoe dit is om jou kom in 'n vrou se keel af te spuit nie.

AnonymousAnonymousover 11 years ago
Pielsuier

Ek is 'n 28-jarige warm vrou wat my seks geniet. Pielsuig is hemels en dit laat my so in beheer voel. 'n Komspuit in die keel af is die heerlikste drankie op aarde.

Pielsuig stories soos hierdie maak my sommer warm in die lieste

AnonymousAnonymousalmost 12 years ago
Lekker

Sulke pielsuigstories is maar altyd lekker.

Hoop jy het Hanna goed genaai op 'n latere geleentheid!

Share this Story

Similar Stories

Verjaarsdag My verjaarsdag verassing. (Afrikaans)in Erotic Couplings
Die Dikke Wife coerced into having sex with stranger.in Loving Wives
Hospitaalskandaal ;-) 'n Besonder aangename hospitaalepisode.in Erotic Couplings
Die Begin My vrou, die Hotwife.in Loving Wives
Warm Poesie As jy nie wil hoor nie moet jy voel.in BDSM
More Stories