Ek en die Tweeling by die Swemgat

PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

Hulle staan op en glimlag vir my. Dan stap hulle die water in en gaan kry ons swemklere. Een van hulle (ek het geen idee wie nie!) gooi my swembroek na my toe. Dan, skielik, kry alles weer perspektief. Hulle trek hul bikini’s daar voor my aan. Nou is dit weer maklik! Annelie het haar geel bikini aan en Belinda weer haar bloue.

Belinda stap tot by die rand van die water en borsel haar lang blonde hare. Annelie staan hier langs my. Ek neem haar hand en trek haar langs my neer. Ek soen haar en gee haar ‘n drukkie. “My engel, dit was die wonderlikste verjaardaggeskenk wat ek ooit kon kry! Baie dankie, skat!” sê ek. “Ek moet sê, ek het nooit besef Belinda is so ‘n wildekat nie!”

“Wys jou...” sê Annelie. “Die enigste ding waarvan jy seker kan wees, is dat jy van niks seker kan wees nie.”

Belinda kom sluit by ons aan en ons pak alles weer terug in die bakkie. Belinda sit weer in die middel. Ons praat nie veel nie. Ek is nog heeltemal oorweldig deur die dag se gebeure! Ek loer egter kort-kort in Belinda se hals af. Die blou bikini bostukkie span styf oor haar vol, ferm tiete. Ek besluit net daar dat haar tiete tog effens voller en fermer as Annelie s’n is, maar hou dit natuurlik vir myself.

Dan vang my oog die pleister op Belinda se skouer. “Noudat die speletjie verby is, is dit seker nie meer nodig nie!” sê ek en begin die pleister aftrek. Sy protesteer nie. Ek trek dit heeltemal af en kry weer eens die skok van my lewe! Geen moesie nie! Die twee bliksems het my alweer bevark! Dis Annelie hier langs my! Hulle het bikini’s omgeruil!

Ons ry die dorp binne met die twee meisies wat nog steeds histeries skud van die lag, natuurlik ten koste van my! Ek gun hulle hul oomblik van glorie. Dit was by verre die beste dag van my hele lewe! Ek loer na Belinda. Ek kan nie glo ek het haar genaai nie. Dit voel so onwerklik. En wat dit nog meer onwerklik maak, is die feit dat ek weet ek het haar genaai, maar ek het geen idee wanneer nie! Dit is die vreemdste gevoel... Ek wonder of die hele storie vooraf beplan was en of dit maar net op die ingewing van die oomblik gebeur het. Sal seker nooit wet nie. Ek kan nie help om te wonder waarheen hierdie situasie met hierdie twee pragtige susters nog alles gaan lei nie. Maar ek sal julle op hoogte hou!

12
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
4 Comments
AnonymousAnonymousover 7 years ago
Mal

Mal oor die storie. Baie goed.

AnonymousAnonymousalmost 9 years ago
Prachtig verhaal !

Ik heb het gelijk helemaal gelezen en er van genoten ! Ook goed geschreven. Mijn complimemten, ook aan Annelie en Belinds, in geval dit een echt gebeurt verhaal is !

AnonymousAnonymousover 9 years ago

Ai, wens ek kon sulke tweeling kry!! Baie goeie storie, hou asb aan!!

AnonymousAnonymousalmost 15 years ago
Yabba dabba DOO!!

100%!!!!!!!!

Share this Story

Similar Stories

Die Nuuskierige Jonger Sussie. Sal haar nuuskierigheid bevredig word...?in Incest/Taboo
Ek en my Sussie Afrikaans, familie.in Incest/Taboo
Marlientjie Marlientjie se tiete maak moles.in Incest/Taboo