My Eerste Swart Piel

Story Info
A story of bisexual lust. (Afrikaans)
507 words
3.66
79.9k
00
Story does not have any tags
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here
Mamba
Mamba
17 Followers

Ek ry eendag in Pretoria en sien 'n "Adult shop with movies". Ek besluit uit nuuskierigheid om in te gaan en te gaan kyk. Daar word gelyktydig verskeie films vertoon: een saal vir hetero, een saal vir gay en een saal vir bisexual. Ek loer vinnig in by elkeen. By die hetero saal is net 4 mense wat stip staar en kyk na die film. By die gay saal is baie meer. Ek sien hoe twee mans langs mekaar sit en mekaar se piele vryf. Ek het nog nooit gedink dat ek dalk bi kan wees nie, daarom ignoreer ek dit en stap verder na die bisexual saal. Daar is ook 'n paar mense in. Ook net mans. Ek besluit om bietjie te kyk, terwyl ek net so bly staan. Op die skerm is 2 mans en 1 vrou besig. Sy suig die een man se meneer, terwyl hierdie man die ander man se voël suig en hy weer haar koekie vinger. In die saal sit verskeie mans en speel openlik met hulle menere.

Ek raak al hoe jagser en voel hoe my voël begin swel. Die deur gaan agter my oop en ek loer oor my skouer. Agter my staan 'n swart man in 'n sweetpak. Ek het baie konserwatief groot geword in die ou apartheid Suid Afrika. Ek voel ongemaklik dat 'n swarte so naby aan my, 'n wit boerseun, staan. Maar die toneel op die film hou my aandag en met hande agter my rug, bly ek maar staan en ignoreer die swarte.

Die volgende oomblik voel ek iets sag in my hande lê. Ek skrik my amper uit my geloof uit! Ek ruk my hande na voor en draai om. Hier staan die swarte met die grootste piel wat uit sy broek uit hang! Tot vandag weet ek nie waarom nie, maar ek het rustig omgedraai en weer met my hande agter my rug gestaan. Ek kon nie wag dat hy dit weer doen nie. En toe voel ek weer daardie meneer in my hande! Ek begin hom stadig vryf en voel hoe hy groter en groter word. As ek albei my hande langs mekaar sit, dan steek daar seker nog maklik 2 duim uit! Sy piel is maklik 25cm lank - 'n goeie 10cm langer as myne en dubbel so dik.

Toe doen ek die ondenkbare vir 'n wit boerseun van Suid Afrika. Ek draai om en kniel voor hom en druk daardie moerse meneer in my mond. Wat 'n gevoel! Stadig begin ek hom op en af suig. Nes ek daarvan hou dat my vrou met my maak. Ek haal hom uit my mond en lek die hele lengte af tot teen sy balle. Ek neem die een bal in my mond, terwyl ek sy draad trek. Ek voel hoe sy piel begin verstyf en vinnig neem ek hom weer in my mond en begin suig. En hy begin skoot. Ek sluk. En hy hou aan met skoot. En ek hou aan met sluk.

Dit was my eerste swart piel...

Mamba
Mamba
17 Followers
Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
Share this Story